Motors trokke en alles wat ry – Richard Scarry

R198,00

Kom val in die pad saam met Richard Scarry – skrywer van treffers soos My eerste boek van alles! en Die beste rympies ooit. Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand. Op pad maak hulle kennis met honderde rytuie – van ambulanse tot goggabusse!

Availability: 6 in stock

SKU: 9781869193348 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top