My eerste boek van alles! – Richard Scarry

R180,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781869193355 Category:
Report Abuse

Hier is dit nou! n Heerlike groot eerste konsepte boek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel. Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel kleure die alfabet goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer. Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top