My eerste soen (en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref) – Tania Brink

R140,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799361131 Category:
Report Abuse

Reza dink partykeer Murphy se wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat se as iets verkeerd kan gaan dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top