N Plan is N Duineboerdery – Louw van Schalkwyk

R140,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780992207496 Category:
Report Abuse

Hierdie bundel vertellings van Louw van Schalkwyk soos vertel aan (en verwerk deur) Ann Hiemstra is n juweel. Dit is een groot plesier om te lees altyd onderhoudend by tye snaaks en by tye ontroerend. Hier ontmoet jy Louw en sy gesin en jy kry n insig in die droom van n arm man wat smag na n eie grondjie.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top