Peter Pan en Laurie – HEESE,M

R200,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485310051 Category:
Report Abuse

Meer as ’n honderd jaar nadat die boek Peter and Wendy deur J.M. Barrie in Engeland gepubliseer is verskyn Marié Heese se opvolgstorie Peter Pan en Laurie by Protea Boekhuis in Suid-Afrika. Dit word gelyktydig in Engels en Afrikaans vrygestel met sjarmante illustrasies deur Marjorie van Heerden.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top