Meer as ’n honderd jaar nadat die boek Peter and Wendy deur J.M. Barrie in Engeland gepubliseer is verskyn Marié Heese se opvolgstorie Peter Pan en Laurie by Protea Boekhuis in Suid-Afrika. Dit word gelyktydig in Engels en Afrikaans vrygestel met sjarmante illustrasies deur Marjorie van Heerden.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
African History & Politics
Golgotha van die Oseane: Skeepsrampe aan die Agulhas-kus – Grobbelaar, Jeannette
R175,00 Add to basket -
Uncategorized
The lighthouse keeper’s wife (School edition) – Charles F. Fourie
R121,00 Add to basket