Meer as ’n honderd jaar nadat die boek Peter and Wendy deur J.M. Barrie in Engeland gepubliseer is verskyn Marié Heese se opvolgstorie Peter Pan en Laurie by Protea Boekhuis in Suid-Afrika. Dit word gelyktydig in Engels en Afrikaans vrygestel met sjarmante illustrasies deur Marjorie van Heerden.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Business Studies & Economics
Verken Lewensorientering: Graad 12: Leerderboek – E. Rooth
R391,00 Add to basket