Soogdiere – Faan Herholdt

R155,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799377231 Category:
Report Abuse

Ontdek die wêreld van soogdiere – van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil, op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees om te sien watter verskeidenheid soogdiere ons planeet bewoon – van piepklein muise tot enorme olifante en bloedsuiende vlermuise.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top