Speurhond Willem op reis – Elizabeth Wasserman

R185,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780624048428 Category:
Report Abuse

Speurhond Willem op reis” volg die avonture van Adriaan, ‘n ietwat skaam seun, en sy buitengewone hond, Willem, wat eintlik ‘n superspesiale geheime agent-hond is. Hulle reis na Istanboel, Venesië, Parys en Amsterdam op ‘n missie om die booswig Sybrand Swiffervalk te vang, terwyl Adriaan se ouers dink hy is op ‘n sokkertoer

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top