Die eerste vyf boeke in die gewilde Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Titels in die omnibus: 1. Perdedrome; 2. Totsiens Sugarplum; 3. Anri se plan; 4. Die spookperd; 5. Die beroemde ruiter
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!