Steenkoolster : (11-14) – VOLSCHENK,J

R83,00

Joshua doen geheueverlies op in ‘n busongeluk in Natal. Later bevind hy hom in Soweto waar hy in Vincent Khumalo se steenkoolwerf werk kry. Steeds weet hy nie wie hy is of waar hy vandaan kom nie – wanneer hy musiek maak roer vae herinneringe in hom en wonder hy wie hy werklik is. Hy leer ook dat goeie lewenswaardes die heel belangrikste is.

Availability: 1 in stock

SKU: 9780624033318 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top