n Versameling stories oor rugby die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag ontroer en opkikker deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes… Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Platinum English home language : Grade 6 : Grade 6: Learners book – ENG-GR6
R238,00 Add to basket