Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal – Riens Vosloo

R243,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781776070039 Category:
Report Abuse

Hierdie boeke is saamgestel dat leerders daarin kan werk – vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs ‘n gids wat inhoud opsom vertaal en bespreek nie maar dis ook ‘n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top