Suid-Afrikaanse Vrykorps Van Duits-Suidwes-Afrika – Gordon McGregor

R75,00

’n Boek oor ‘n unieke stuk geskiedenis wat hom tydens die Eerste Wereldoorlog afgespeel het: ’n onafhanklike vegeenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale Troepe wat die Rebellie in Suid-Afrika ondersteun het deur teen die Unie-Verdedigingsmag te veg.

Availability: 1 in stock

SKU: 9781869199173 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top