Swart pelgrim – F.A. Venter

R253,00

Kolisile ‘n jong Xhosa uit die Transkei kyk na die sukkelende mielies op sy pa se lappie grond en besef dat die bestaansboerdery van sy bawu en die se bawu voor hom nie langer volhoubaar is nie. Hy besluit om stad toe te gaan waar hy geld kan verdien wat hy weer in hulle boerderytjie sal kan inploeg.

Availability: 4 in stock

SKU: 9781485308072 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top