Uit die Beek 2018 – Vos Barend

R175,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780796320339 Category:
Report Abuse

Uit die Beek is die eerste keer in 1915 gepubliseer. Vanjaar verskyn dit uit die pen van die Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top