Vers en vlam : Graad 10 – FERREIRA,J

R270,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780798165860 Category:
Report Abuse

In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem. Dit bevat o.a.: kort verduidelikings oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; n afdeling “Leerfokus” oor die poësietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde; en n afdeling wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top