In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem. Dit bevat o.a.: kort verduidelikings oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; n afdeling “Leerfokus†oor die poësietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde; en n afdeling wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Gr 1 – Mart Meij
R70,00 Add to basket