Vir die eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van N.P. Van Wyk Louw in ’n versamelbundel uitgegee, met ’n voorwoord deur prof. Chris van der Merwe. Van der Merwe sê: “Met die herlees van die dramas, hoorspele, koorspel en libretto van N. P. van Wyk Louw het dit my opgeval hoe dikwels hulle ʼn gesprek met mekaar voer. Soortgelyke temas word herhaaldelik uitgebeeld; die tekste sluit by mekaar aan, komplementeer mekaar, spreek mekaar soms teen. Dikwels kom die temas wat Louw in sy essays bespreek het of in sy poësie tot uiting gebring het, ook in die karakterisering en die intriges van die dramas na vore. Dit is opmerklik dat die denke van Louw nooit stagneer nie; steeds is daar tekens van ʼn voortgaande worsteling en vernuwing. Die indiwiduele dramas, in die groter konteks van sy oeuvre gelees, laat ʼn fassinerende skrywerspersoonlikheid na vore kom.
Uncategorized
Versamelde dramas – NP van Wyk Louw – Steinmair, Deborah; De Weerd, Kristèl (samest)
R595,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Business & Economics
International Business 4th Edition – Mike Peng, Klaus Meyer
R1185,50 Add to basket -
Uncategorized
Oxford successful tourism CAPS: Gr 10: Learners book – R. George
R414,00 Add to basket -
Uncategorized
Spot On English: Thula and the lion: Grade 3 Level 4: Big Book – J. Glover
R179,00 Add to basket