Via Afrika sosiale wetenskappe CAPS: Gr 7: Onderwysersgids – L. Innes

R251,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781415422137 Category:
Report Abuse

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top