Die kunstenaar Niek Steyn bevriend Marthinus Beukes na die se vark in Niek se tuin beland. Niek se loseerder verdwyn spoorloos en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n kunsmonografie en is ooggetuie van ’n moord. Kort hierna nader ’n holwangkerel haar met ’n vreemde voorstel.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Generaal J.C.G. Kemp En Die Epiese Woestyntog – M.C.E. van Schoor
R300,00 Add to basket