Die kunstenaar Niek Steyn bevriend Marthinus Beukes na die se vark in Niek se tuin beland. Niek se loseerder verdwyn spoorloos en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n kunsmonografie en is ooggetuie van ’n moord. Kort hierna nader ’n holwangkerel haar met ’n vreemde voorstel.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Een vis twee visse rooi vis blou vis – Seuss, Dr (vert. deur Philip de Vos)
R180,00 Add to basket