Waar’s Willie? Die fantastiese reis – Martin Handford

R150,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485308577 Category:
Report Abuse

Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard wat omring is deur n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het sal hy die waarheid oor homself ontdek.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top