Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
R395,00
Om ‘n addisionele taal magtig te raak moet ‘n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou ‘n module se tema nie boeiend wees nie. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik.