Max Muis wil ‘n appelfees vier maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daar’s tog ‘n lekker feeshappie vir almal – versoet met vriendskappoeier en die besef dat dit lekker is om te deel.

Board & Picture Books (Ages 0-6)
DIS LEKKER OM TE DEEL
R170,00
SKU: 9781920475673 Category: Board & Picture Books (Ages 0-6)



