Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn die geheim van ‘n vlieende blou rubberkoei ontrafel en `n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.








