‘n Aangrypende verhaal oor vriendskap verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ‘n 16jarige seun wat versot is op branderplankry ‘n karakter met wie tieners en veral seuns maklik sal kan identifiseer.








