
Bot
Author: Carien Smith
Language: af
ISBN: 9780624092872
R280,00
3 in stock
About this book
In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende – dog onmiddellik herkenbare – tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die "alledaagse". Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Bot is 'n verrassende debuut wat 'n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry." -- Cover.



