Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – die Ernst Richter berugte internet-entrepreneur baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ‘n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.