KOORS – DEON MEYER

R365,00

SKU: 9780798173858 Category:

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle ‘n nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie of daar’s moorde … In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.

Shopping Basket
Scroll to Top