n Eg Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die gewilde kookgids vir kinders is nou terug in ‘n vrolike baadjie – met dieselfde vertroude staatmaker-resepte en splinternuwe kleurfoto’s.





