Ondanks sy juwéél van ‘n Afrikaanse naam verkeer Fanie van der Merwe reeds vir twee dekades in selfopgelegde ballingskap. Danksy sy nering as geskiedenisonderwyser aan internasionale skole kry hy klokslag geleentheid om internasionaal te reis




