In 1896 kort voor die ABO vertrek die jong koerantman Eugene Marais uit die Transvaal na Londen. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was …







