Die Akasias algemeen bekend as doringbome is waarskynlik the kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met ‘n tipiese Afrika landskap geassosieer.