RECCE (KLEINSPAN-OPERASIES) – KOOS STADLER

R350,00

SKU: 9780624069416 Category:

Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce’s maar nou het een van hulle – Koos Stadler – sy ervarings neergepen. Die boek bied ‘n onthullende blik op die lewe van ‘n Recce op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.

Shopping Basket
Scroll to Top