Die Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan vir die vak vier kwartaalplanne moontlike tydskedules vir ‘n week en volledige daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes van die KABV ontwikkel.