Die X-kit Essensiele gids is n moet-he-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar le die naslaanwerk n onmisbare grondslag.








