Yebo is ’n boek wat aan die KABV voldoen en wat die manier waarop jy Lewensorientering onderrig reflekteer met: Vier afdelings wat elk ’n kwartaal se werk en dekking reflekteer: Liggaamlike Opvoeding; Selfontwikkeling in die samelewing; Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid.








