AFR HL G08 Roman: Agtervolger CAPS

R173,00

SKU: 9780636146396 Category:

Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op ’n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge – en in die vier jong harte – skuil egter geheime.

Shopping Basket
Scroll to Top