Binne ‘n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem die vreugde daarvan maar ook die gevaar van verraad en misbruik.