Die meerkatmannetjie CAPS: Grade 8

R130,00

SKU: 9780796249548 Category:

Nomsa n dogtertjie wat in Cardboard City onder n brug bly tel n pop op. Dit is n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense n pop wil he?

Shopping Basket
Scroll to Top