Wenner – Maskew Miller Longman 2011 Letterkundeprys. Hierdie dramatiese jeugroman speel af op n plaas in die Karoo. Die hoofkarakter Stefan word oorheers deur sy bitter manipulerende ma terwyl sy pa gereeld ontvlugting soek van die verlede en hul omstandighede op die plaas.








