n Samestelling van letterkundige Afrikaanse tekste hoofsaaklik bedoel vir leerders in die Senior Fase. Die tekste neem die jongmens se leefwereld en gevoelens as vertrekpunt en is gevolglik gegroepeer onder temas wat direk spreek tot die tiener van vandag se emosies en ervarings.








