Dit gebeur dikwels dat die mens verlang. Die verlange strek uit na die verlede of na wat ons graag wil he in die toekoms bewaarheid moet word. Miskien is dit die hunkering van die verlore paradys wat ons elkeen op sy eie manier probeer herskep.