Vlam van dam en die Tamatiesous-Z CAPS: Grade 9

R133,00

SKU: 9780796249586 Category:

HoErskoolseuns in n skoolkoshuis tydens n rugbytoer. Die resep vir n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies – en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie.

Shopping Basket
Scroll to Top