Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie opdraend en afdraend. Maar dit beloof om n staptog te wees vol opwinding uitdaging en ontdekking.








