Voetpad-Stories Vir Afrika

R160,00

SKU: 9780636070509 Category:

Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op ‘n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie opdraend en afdraend. Maar dit beloof om ‘n staptog te wees vol opwinding uitdaging en ontdekking.

Shopping Basket
Scroll to Top