Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux die tweeling van Voortrekkerstraat spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het.