Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei.