Sokkies CAPS: Grade 7

R122,00

SKU: 9780796249562 Category:

Sokkies die ou buurman se perd se dae is getel maar nie as dit van Helena afhang nie. Al weier haar ma dat sy haar eie perd kry is sy druk besig om planne te maak om Sokkies te red. Haar vriend Ouman help haar asook haar ou vriendin by die ouetehuis. Sal Sokkies gered word en sal Helena se droom om haar eie perd te he waar word?

Shopping Basket
Scroll to Top